Registreer hier:
Dit is vir ons ‘n prioriteit om alle opgedateerde inligting van ALUMNI en OUDPERSONEEL in te samel.
Ons vra asseblief 5 minute van u tyd om die volgende vorm te voltooi.
Komitee-inskrywing
Wil u deel wees van die AHMP-alumnikomitee?
Enige oud-Affie van enige ouderdom is meer as welkom om aansoek te doen. Slegs 4 lede sal op die komitee dien.
Vul die komiteevorm in…
Komitee-inskrywings sluitĀ 25 September 2020.