Baie dankie vir melding vd 1989 geskenk. Ek hoop meer jaargroepe sal in die toekoms bydra vir blywende herinneringe. Reply
So opgewonde!
Pragtig, pragtig! Baie dankie vir die harde werk.
Ongelooflik en welgedaan dames
Wonderlike nuus!!!
Eenkeer ‘n Affie altyd ‘n Affie!! Trots op AHMS!’
Baie dankie vir melding vd 1989 geskenk. Ek hoop meer jaargroepe sal in die toekoms bydra vir blywende herinneringe.