Eenmaal ‘n Affie, ALTYD ‘N AFFIE!


Baie welkom by ons eie amptelike AHMP-alumni webtuiste!

Maak asseblief seker dat jy registreer. Die inligting word direk in die databasis van die skool gestoor.

Ons streef daarna om die bande te versterk tussen alumni en die skool.

Toer deur ons webtuiste, vorm deel en bly opgedateer.

Besoek ons eerste nuusbrief vir meer inligting.


Logo-kompetisie



Ons wil graag alle oud-Affies nooi om deel te word van die AHMP-alumni.

Wees kreatief en ontwerp ‘n embleem vir die alumni.

Alle inskrywings moet gestuur word na alumni@ahmp.co.za voor

24 September 2020.

Die wenner ontvang ‘n eeufeessak ter waarde van R1900. Oud-Affies sal stem om die wenner aan te wys.